Ons gaan trou!
Angelique & Stefan
Saterdag, 12 April 2025
[hurrytimer id="139"]
Die Kerk
Cross Generation Secunda Full Gospel Church.
Adres: 18 Generaal De Wet St, Secunda, 2302
Tyd: 11:30 vir 12:00
Die Onthaal
Geskenk Idees
Ons het mekaar en die liefde blom, maar n geldjie sal help as die swaar tye kom.
Laat weet ons!
RSVP voor of op 28 Februarie 2025
U kan nie nie meer RSVP nie!